Die avonture van Braampie
bruynhuis
1.7 Varies with device
Voorgeleesde afrikaanse stories vir die jong klomp. Die program het 'n boekrak met 'n reeks stories wat die kleuter of die ouer kan kop tap en dan word dit voorgelees vir die kind.
Hierdie program kan die kind help om sy luister vaardighede en denkbeeld te ontwikkel.

Content rating: Everyone

Requires OS: 2.3 and up

...more ...less