Leserskring
Leisure Books
1.1 2.5mb

Leserskring, die beste Afrikaanse uitspanplek in die wereld, is nou binne jou bereik, enige tyd van die dag of nag - op jou slimfoon vir Android™!

Die amptelike Klubtoepassing (oftewel, app) is ideaal vir alle boekliefhebbers - Klublede en Nie-Lede - vir vinnige, maklike toegang tot Leserskring se uitgesoekte reeks fantastiese produkte. Kyk en koop uit duisende lekkerlees boeke, geliefde flieks, plaaslike en internasionale musiek, speelgoed en speletjies, opvoedkundige hulpmiddels en nog baie meer in die aanlynwinkel. Eksklusiewe winskopies vir Klublede,’n rekord van jou vorige bestellings, oorsig van jou Klubrekening, jou biblioteek van boeke en e-boeke wat jy reeds gekoop het sowel as 'n vinnige, direkte boodskapdiens oor jou bestellings. Nie-Lede kan ook die toepassing (app) gebruik om te blaai en te bestel uit aanbevelings, fokusprodukte, topverkopers of spesiale aansluitingsaanbiedinge. Die toepassing (app) sluit 'n wenslys-funksie en veilige, vinnige betaalopsies in.

Blaai deur Leserskring se wye reeks opwindende produkte soos:

- Boeke
- E-boeke
- Leefstyl-produkte
- CD's
- DVD's
- E-speletjies

En meer

Content rating: UnratedWarning – content has not yet been rated. Unrated apps may potentially contain content appropriate for mature audiences only.

Requires OS: 2.1 and up

...more ...less