Goldilocks and the Three Bears!
Picsterbooks
1.0 372.2mb

Goldilocks and the Three Bears/Gouelokkies en Die Drie Bere is part of a series of interactive book apps in South African Sign Language available for Afrikaans and English speaking iPad users.

Goldilocks and the Three Bears is a retelling of the classic tale of a little girl who found a house in the woods, her curiosity leads her to go into the house and explore, with some unexpected consequences.

The application makes use of simplified text, SASL sign video, animation, as well as finger spelling to help deaf users formulate a better understanding of concepts, actions and words in written text. The app is suitable for both sign users and non-sign users or hard of hearing user. This app is two books rolled into one using English first language in Goldilocks and the Three Bears and Afrikaans first language in Gouelokkies en Die Drie Bere.

Special Features:
• South African Sign Language interpretation of narrative, words and concepts.
• Interactive Animation
• Sound effects
• Standardized layout throughout the series of books.
• Finger Spelling
• Option to mute all sound
• Highlighted verbs and descriptive words in the narrative
• Not suited for iPad1


Goldilocks and the Three Bears/Gouelokkies en Die Drie vorm deel van ‘n reeks interaktiewe boektoepassings in Suid Afrikaanse Gebaretaal beskikbaar vir Afrikaans en Engelssprekende Ipad gebruikers.

Gouelokkies en die Drie Bere is 'n hervertelling van die klasieke verhaal van 'n klein dogtertjie wat 'n huisie in die bos find, haar nuuskierig beland haar gou in die moeilikheid.

Die toepassing maak gebruik van eenvoudige teks, Suid Afrikaanse Gebaretaal, video, animasie en ook vingerspelling om dowe gebruikers te help met die formulasie van konsepte, aksies en woorde in geskrewe teks. Die toepassing is geskik vir gebaretaalgebruikers en nie-gebaretaalgebruikers of hardhorende gebruikers. Hierdie toepassing bestaan uit twee boeke - die eerste met Engels as eerste taal in Goldilocks and the Three Bears en die tweede met Afrikaans as eerste taal in Gouelokkies en Die Drie Bere.

Spesiale Eienskappe
•Suid Afrikaanse Gebaretaal interpretasie van vertellings, woorde en konsepte.
•Interaktiewe animasie
•Klankeffekte
•Eenvormige uitleg deur die reeks boeke
•Vingerspelling
•Die opsie om die klank af te sit
•“Highlighted” werkwoorde byvoelike naamwoorde en bywoorde in die teks
•Nie geskik vir iPad1

Content rating: Rated 4+

Requires OS: 5.1

Supported Devices:
- iPad

...more ...less