Finweek Afrikaans
Magzter Inc.
3.1.3 5.6mb

Finweek is Suid-Afrika se voorste finansiële weeklikse tydskrif wat hom op belegging toespits. Finweek is Suid-Afrika se voorste finansiële weeklikse tydskrif wat hom op belegging toespits. Met sy lewendige, kreatiewe en gesaghebbende ontleding van sake- en beleggingskwessies is dit ’n noodsaaklike sakemiddel in die daaglikse stryd om mededingende voordeel. Vandag se besluitnemers moet meer druk op hul tyd kan verwerk en daar word nou meer as ooit van hulle verwag om suksesvol te wees, ongeag feller mededinging. Finweek bied relevante inligting in vinnig verteerbare porsies, met bekroonde beleggingsadvies as die nagereg.


Magazine Subscriptions are available for purchase inside this app.

One year subscription - $99.99 (automatically renewed until canceled)

Your subscription automatically renews unless auto-renew is turned off at least 24-hours before the end of the current period.

Your iTunes account will automatically be charged at the same price for renewal within 24-hours prior to the end of the current period unless you change your subscription preferences in your account settings.

You can manage your subscriptions through your account settings after purchase on your device.

No cancellation of the current subscription is allowed during active subscription period.

Content rating: Rated 4+

Requires OS: 6.0

Supported Devices:
- iPad
- iPhone
- iPod Touch

...more ...less