Plaasstories uit die Karoo
bruynhuis
1.9 Varies with device
Voorgeleesde afrikaanse stories vir die jong klomp. Die program het 'n boekrak met 'n reeks stories wat die kleuter of die ouer op kan druk en dan word dit voorgelees vir die kind.

Hierdie is Plaasstories uit die Karoo en sal die kind besig hou met storie luister.

Hierdie program kan die kind help om sy luister vaardighede en denkbeeld te ontwikkel.

Content rating: Everyone

Requires OS: 2.3 and up

...more ...less